Alette-Johanni Winckler

关于作者

Aletté-Johanni Winckler het ’n graad in joernalistiek en skryf gewilde blogs vir Sarie se webblad. Sy is ’n gekwalifiseerde voorkomskonsultant en het ’n suksesvolle besigheid waarin sy mense help om die beste in hulleself na vore te bring. Deur haar werk staan sy ook tydskrifte soos Huisgenoot, Lig en Intiem by vir die stilering van hul fotosessies. Haar eerste liefde is God, en dan haar man, Heinz, en hul seuntjies. http://alettewinckler.com/ Volg haar op Twitter @AletteWinckler Aletté-Johanni Winckler, wife of platinum award-winning singer and songwriter Heinz Winckler, is a journalist, author, speaker, stylist and TV presenter. She loves being creative through words, music and fashion. She is a qualified image consultant and owns a successful image consultancy company that helps people to find new confidence and bring out the best in their lives. She is firstly devoted to God, then her husband and their boys: Lian, Simeon and Reuben. http://alettewinckler.com/ Follow her on Twitter @AletteWinckler

阅读完整简历

书籍

买家还购买了以下作者的作品