Riekert Botha

关于作者

Riekert Botha is ’n tentmakerleraar en was voorheen leraar van die Baptiste-gemeente op Vredendal in die Wes-Kaap. Riekert beskik oor die grade BTh (honneurs) van die Global University en ’n MTh van die Northwestern Theological Seminary, waar hy ook sy PhD in berading ontvang het. Riekert is die skrywer van die bekende Pleisters vir die siel-reeks. Hy is getroud met Pippa en hulle het drie kinders. Riekert Botha is a pastor with an honors degree in Theology from Global University and a masters degree from Northwestern Theological Seminary, where he also obtained his PhD. He is also a well-known radio personality. Riekert is married to Pippa, and they have three children.

阅读完整简历

书籍

买家还购买了以下作者的作品