Adele Gill

关于作者

Adele Gill is 'n ma van drie kinders en het groot geword in 'n klein dorpie in die Noord-Kaap. Van 'n jong ouderdom het sy 'n liefde vir boeke gehad. Sy het elke Woensdag met haar fiets biblioteek toe gery om die nuutste uitgawes te verslind. Sy het in 2021 begin skryf aan haar eerste boek, Lalie Lepel. Sy het ook kort daarna 'n romantiese verhaal vrygestel. In 2023 het Adele haar eerste vollengte roman uitgegee. "Buigbare Bome" was beskikbaar as 'n e-boek en het sy dit ook plaaslik laat druk en versprei. Adele het 'n liefde gekweek vir Christelike fiksie nadat sy "Scarlet Rooi" gepubliseer het. Sy is tans besig met twee projekte. Adele se passie vir skryf sal nooit opdroog nie.

阅读完整简历

书籍

买家还购买了以下作者的作品